Verteller: Hanri Platzoeder
Prys: R100 per CD / R200 vir 2 CDs
Hierdie twee CDs bevat 'n versameling bekende dierestories, o.a. 6 Jakkals en Wolf-stories - oorvertel deur
Anna Emm, en voorgelees deur radio-persoonlikheid, Hanri Platzoeder. Ons het die mooiste stories oor Jakkals
en Wolf uitgesoek, díe waarin daar nie geweld of afknouery voorkom nie. Die CDs bevat ook 6 ander bekende
dierestories soos "Die lelike eendjie" en "Hasie en Skilpad hardloop resies".
Stories:
CD 1
1. Jakkals en Wolf werk vir die boer
2. Hasie en Skilpad hardloop resies
3. Jakkals en Wolf vang vis
4. Koning Leeu en die muis
5. Jakkals en Wolf en die gesteelde bok
6. Hasie Kalbassie by die watergat
CD 2
1. Jakkals en Wolf in die put
2. Die stadsmuis en die plaasmuis
3. Jakkals en Wolf steel skaap
4. Hasie en Olifant trek tou
5. Jakkals en Wolf en die hangklip
6. Die voëls kies 'n koning
Luister na 'n gedeelte van 'n JAKKALS EN WOLF storie:
"Jakkals en Wolf en die gesteelde bok"
This text will be replaced

|