FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Agent V en 'n kat met die naam Esmerelda

Geskryf deur Minique Gütschow | Illustrasies deur Alex van Houwelingen | 


Marco-hulle se buurman, meneer Bos, is nie heeltemal wat hy voorgee om te wees nie. Hy het 'n geheim – 'n gevaarlike geheim – en dis nie lank nie, of Marco beland per ongeluk pens en pooitjies in 'n wêreld van spioenasie en geheime agente!

Dit was alles meneer Bos se kat, Esmerelda, se skuld.

Toe meneer Bos egter deur die wrede Agent V gevange geneem word, moet Marco kragte met Esmerelda saamspan om hom te red. Al hou hy nie vreeslik baie van die kat nie...



Write a review

Please login or register to review

Agent V en 'n kat met die naam Esmerelda

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Agent V en 'n kat met die naam Esmerelda
  • Availability: In Stock
  • R130.00

  • Ex Tax: R113.04

Tags: Agent V en 'n kat met die naam Esmerelda, Minique Gütschow, Alex van Houwelingen