FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Eddie die sjef: Die poeding-petalje

Geskryf deur Liezl Potgieter | Illustrasies deur E. Lanie | 


Toe Eddie en sy ma en pa by die nuwe restaurant gaan eet, kom Eddie sommer gou agter dat daar groot fout is. Iemand is besig om sjef Rosalina se heerlike sjokoladepoeding te probeer verongeluk! Wat gaan sy nou maak? Die mense in die restaurant wag vir hulle poeding! Gelukkig het Eddie 'n idee wat haar dalk kan help...



Write a review

Please login or register to review

Eddie die sjef: Die poeding-petalje

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Eddie die sjef: Die poeding-petalje
  • Availability: In Stock
  • R105.00

  • Ex Tax: R91.30

Tags: Eddie die sjef: Die poeding-petalje, Liezl Potgieter, Elanie Bieldt