FREE courier delivery on orders of R500 and more (normal courier fee R95 per order).

  • Ansofie Plak: Die verdwynende huis

Boek 1 | Geskryf deur Anna Emm | Illustrasies deur E. Lanie | 


Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers, en daarom bly sy by haar Oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansofie in allerhande interessante avonture!

Wanneer een van die huise in Kromstraat op 'n dag spoorloos verdwyn, besluit Ansofie om te gaan ondersoek instel...



Write a review

Please login or register to review

Ansofie Plak: Die verdwynende huis

  • Brands Anna Emm
  • Product Code: Ansofie Plak: Die verdwynende huis
  • Availability: In Stock
  • R105.00

  • Ex Tax: R91.30

Tags: Ansofie Plak: Die verdwynende huis, Anna Emm, Elanie Bieldt