Verteller: Deon Lotz
Prys: R100 per CD / R200 vir 2 CDs
Op aanvraag het Anna Emm besluit om nog 'n stel CDs met bekende (en minder bekende) sprokies te
maak. Sy het 12 stories gekies en bietjie afgestof, oorgeskryf in moderne kindertaal en met 'n
tikkie unieke Anna Emm humor tussen die lyne ingeweef! Hierdie stories is groot pret vir oud en
jonk, en akteur, Deon Lotz, se innemende stem is weereens die "cherrie op die koek"!
Stories:
CD 1
1. Die drie varkies
2. Die gemmerbroodmannetjie
3. Die goue gans
4. Die drie rammetjies rof
5. Rooikappie
6. Die reuse raap
CD 2
1. Gouelokkies en die drie bere
2. Die musikante van Bremen
3. Die wolf en die bokkies
4. Die prinses en die ertjie
5. Die ses diensknegte
6. Die drie wense
Luister na 'n gedeelte van 'n storie vanaf hierdie CDs:
"Die gemmerbroodmannetjie"
This text will be replaced

|